Troosprys

Verskeie bekers en ander trofeë

'n Troosprys (ook knolvoer[1]) is 'n bemoedigende, simboliese prys wat oorhandig word aan deelnemers van 'n wedstryd wat nie gewen het nie. 'n Poedelprys is gewoonlik 'n waardelose of grappige troosprys toegeken aan die persoon wat laaste gekom het.

  1. Verklarende Afrikaanse Woordeboek (Van Schaik). 1956- en 1992-uitgawe.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search